Facebook  Youtube

Thanks to Hanjo Bester for this report on the first Free State Golf Day of the year

Baie dankie dat julle deel was van ons golf dag. Ons het dit baie geniet en hoop julle het dit ook baie geniet.

Ons was 16 spelers wat deelgeneem het by Bloemfontein Golf Club op 2 Februarie 2020.

Overall ranglys:

1. Werner Marshall
2. Philip Coetzer
3. Koos Bierman
4. Hanjo Bester
5. A.G Cross
6. Chris Burger
7. Craig Bishop
Jaco van der Merwe
Dave Holtzhauzen
10. Enrique van Wyk
11. Henk van Niekerk
Johann Perkins
13. Sean Fry
14. Conrad
15. Dick Coetzee
16. Rewan Bonthuyzen

Baie geluk aan Werner Marshall, die wenner van die 1st Free State Provincial Day 2020 op 2de Februarie by Bloemfontein Golf Club!!!

 
COVID-19
Online Resource & News Portal
SAcoronavirus.co.za